Ons Ondersteuners

Baie dankie aan al ons ondersteuners.

Sonder die hulp van ons ondersteuners, sou die ondersteuning wat ons aan ons inwoners bied nie moontlik wees nie, ons wil graag ons groot waardering aan al ons ondersteuners wys, julle vrygewigheid gaan 'n lang pad om inwoners te help om 'n plek te vind wat hulle tuis kan noem.

Share by: